Skip to content

Afrika Noord van die Limpopo - Die Imperiale Wedervaringe Sedert 1800

Afrika Noord van die Limpopo - Die Imperiale Wedervaringe Sedert 1800

Afrika Noord van die Limpopo - Die Imperiale Wedervaringe Sedert 1800

Afrika Noord van die Limpopo - Die Imperiale Wedervaringe Sedert 1800

by Ken Smith and F.J. Nöthling

  • Used
  • Very Good
  • Hardcover
  • first
Condition
Very Good/Very Good
ISBN 10
0869813242
ISBN 13
9780869813249
Seller
Seller rating:
This seller has earned a 5 of 5 Stars rating from Biblio customers.
Oudtshoorn, South Africa
Item Price
£55.62
Or just £50.05 with a
Bibliophiles Club Membership
£11.92 Shipping to USA
Standard delivery: 30 to 45 days

More Shipping Options

Payment Methods Accepted

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Discover
  • PayPal

About This Item

Pretoria, South Africa: Universiteit van Suid-Afrika, 1985 Op omslag: By Suid-Afrikaanse universiteite en kolleges word Europese en Suid-Afrikaanse geskiedenis grondig bestudeer, maar dikwels bly die studente onbewus van parallelle ontwikkelinge in Afrika noord van die Limpopo in die negentiende en twintigste eeue. Afrika noord van die Limpopo: Die imperiale wedervaringe sedert 1800 is geskryf met hierdie studente in gedagte. Dit beoog om hul kennis van tersaaklike ontwikkelinge in Europa en Suid-Afrika aan te vul deur hul die wyer perspektief van die hele Afrika-kontinent te gee. Hoewel aandag aan ander aspekte gegee word, bly die fokus deurgaans op Europese imperialisme en betrokkenheid in Afrika. Die boek is verdeel in twee dele. Deel I handel oor die groei van Europese invloed wat 'n hoogtepunt bereik in die verdeling van die kontinent tussen die groot Europese moondhede in die laat negentiende eeu. Deel II handel oor Afrika gedurende die koloniale era. Die fokus val op die vestiging van beheer oor en die administrasie van hul nuwe kolonies deur die verskillende Europese moondhede. Dit word geplaas teen die agtergrond van twee wêreldoorloë en 'n veranderende siening van die verhouding tussen die individu en staat. Gedurende hierdie periode was daar deurgaans weerstand teen koloniale regering en dit het aangegroei tot 'n golf van anti-kolonialisme wat gelei het tot die algehele verdwyning van koloniale moondhede uit Afrika in die twee dekades wat op die Tweede Wêreldoorlog gevolg het. Afrika noord van die Limpopo bied 'n geselekteerde beeld van die Afrika-verlede. Dit is dikwels meer gemoeid met Europese motiewe en optredes as met die gevolge van Europese betrokkenheid op die inheemse samelewings, maar dit kan studente 'n beter insig en begrip gee van moderne Afrika in die lig van die afloop van gebeure ná die ontbinding van die Europese koloniale moondhede. ------------------------------------------ Afrikaans, 418 bladsye ---------- Orders of $100.00 or more are shipped using tracked courier delivery services. Size: 4to - over 9¾" - 12" tall

Reviews

(Log in or Create an Account first!)

You’re rating the book as a work, not the seller or the specific copy you purchased!

Details

Bookseller
Eaglestones ZA (ZA)
Bookseller's Inventory #
000533
Title
Afrika Noord van die Limpopo - Die Imperiale Wedervaringe Sedert 1800
Author
Ken Smith and F.J. Nöthling
Format/Binding
Hardcover
Book Condition
Used - Very Good
Jacket Condition
Very Good
Quantity Available
1
Edition
First Edition.
ISBN 10
0869813242
ISBN 13
9780869813249
Publisher
Universiteit van Suid-Afrika
Place of Publication
Pretoria, South Africa
Date Published
1985
Keywords
GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA

Terms of Sale

Eaglestones

30 day return guarantee, with full refund including original shipping costs for up to 30 days after delivery if an item arrives misdescribed or damaged.

About the Seller

Eaglestones

Seller rating:
This seller has earned a 5 of 5 Stars rating from Biblio customers.
Biblio member since 2019
Oudtshoorn

About Eaglestones

Eaglestones is a family bookshop which we founded in 1992. We are located in Oudtshoorn, Little Karoo, South Africa near the Garden Route and Cape Town. Specialists in Africana and niche interest books. Feel free to order rare books from us. Our wonderful courier partners will rush your parcel to you....Your shipping amount is based on a 500g book. We accept all the usual credit card payments as well as Paypal, Yoco and Bitcoin by arrangement. Contact us.

Frequently asked questions

This Book’s Categories

tracking-